Die provinsiale regering neem met kommer kennis van die skade, maar sê dis nog onduidelik of Sondag (5/1) se weerverskynsel ...
Volgens lt.kol. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, staan die verdagtes op verskeie aanklagte tereg, insluitend die besit van ...
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) sê die hoogste bloedalkoholvlak van 2,47 mg/1000 ml is twee dae ná Kersfees in die ...
Die verdagte (45) het vroeër die week in die Selosesha-landdroshof verskyn op ’n aanklag van verkragting. Die saak is egter ...
Die Bultfontein-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat die halfnaakte, lewelose liggaam van ’n vrou (86) met veelvuldige ...
Gauteng het die hoogste getal pasgeborenes gerapporteer, gevolg deur die Oos-Kaap en Limpopo.“Vanjaar se getal is ’n afname ...
Om koekies of kolwyntjies te bak is ’n prettige en smaaklike manier om tyd binnenshuis deur te bring. Kinders kan help om ...
“Die sinnelose moord op ’n verkeersbeampte het die gemeenskap van Eldorado Park beroof van ’n onbaatsugtige en vreeslose ...
Jolanda Andrag, die hoofbedryfsbeampte van AgriSA, deel haar insigte en verwagtinge vir 2025.Voedselsekerheid en groei“As ...
Pres. Emmerson Mnangagwa het amptelik ’n wet bekragtig wat die doodstraf vir alle misdaad, burgerlik én militêr, in dié ...
Liam Jacobs (28) was Maandag 9 Desember op sy motorfiets op pad na sy werk as verkoopsverteenwoordiger by ’n batteryhandelaar ...
Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35) en Pitso Radebe (47) het Vrydag (3/2) hul derde hofverskyning in die ...