Die DA in die Matjhabeng-munisipaliteit het Dinsdag ’n mosie van wantroue teen Thanduxolo Khalipha, die burgemeester, ingedien.
Sterk wind en kurkdroë toestande het brandbestryders se werk Donderdag bemoeilik om nuwe veldbrande in die suide van Kalifornië te bestry.
’n Uithaler-kolfbeurt deur Rubin Hermann het ’n groot rol daarin gespeel dat die Paarl Royals hul plek boaan die puntelys van die SA20-krieketreeks verstewig het.
Die 19de gekeurde Madison Keys van Amerika het ’n wedstrydpunt teen Iga Swiatek afgeweer om die tweede gekeurde Pool op dramatiese wyse in ’n valbylstryd te klop vir haar tweede Grand Slam-eindstryd i ...
’n Bedrywige seisoen skop vandeesweek vir die Junior Bokke af wanneer ’n groep van 41 hoopvolles Sondag in Stellenbosch saamtrek vir ’n oefenkamp van drie weke.
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek vir Januarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie opvolg van Van der Vyver ...
Dit bly steeds ’n raaisel hoe die 36-jarige man wie se lyk Donderdag uit die Hennopsrivier herwin is, met sy sportnutsvoertuig in die rivier beland het.
Byna 2 000 selfdegeslag- en transgender egpare het Donderdag in Thailand getrou nadat die land se gelykeregte-huwelikswet in werking getree het, ’n eerste vir Suidoos-Asië.
Die dood van ’n valskermsweef-instrukteur wat Woensdag op ’n solovlug naby Citrusdal verongeluk het, word ondersoek.
Vyf bejaarde Afrika-olifante in ’n dieretuin in Colorado moet daar bly nadat dié deelstaat se hoogste hof beslis het dat die diere geen wettige reg het om hul vrylating te eis nie omdat hulle nie mens ...
Vir ander is dit dalk ’n komiese prentjie: ’n Taxi wat deur ’n sementmuur gebars het om langs ’n potblou swembad en palmboom tot stilstand te kom.
Pous Franciskus het politieke, ekonomiese en sakeleiers by die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se beraad in Davos Donderdag aangespoor om noukeurig toesig te hou oor die ontwikkeling van kunsmatige int ...