Die provinsiale regering neem met kommer kennis van die skade, maar sê dis nog onduidelik of Sondag (5/1) se weerverskynsel ...
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) sê die hoogste bloedalkoholvlak van 2,47 mg/1000 ml is twee dae ná Kersfees in die ...
Volgens lt.kol. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, staan die verdagtes op verskeie aanklagte tereg, insluitend die besit van ...
Die verdagte (45) het vroeër die week in die Selosesha-landdroshof verskyn op ’n aanklag van verkragting. Die saak is egter ...
Die Bultfontein-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat die halfnaakte, lewelose liggaam van ’n vrou (86) met veelvuldige ...
Om koekies of kolwyntjies te bak is ’n prettige en smaaklike manier om tyd binnenshuis deur te bring. Kinders kan help om ...
“Die sinnelose moord op ’n verkeersbeampte het die gemeenskap van Eldorado Park beroof van ’n onbaatsugtige en vreeslose ...
Gauteng het die hoogste getal pasgeborenes gerapporteer, gevolg deur die Oos-Kaap en Limpopo.“Vanjaar se getal is ’n afname ...
Die Mangaung University Community Partnership Programme (MUCPP) in Phelindaba, Bloemfontein, het glo Donderdagaand (2/1) ’n ...
Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35) en Pitso Radebe (47) het Vrydag (3/2) hul derde hofverskyning in die ...
Die polisie in Mogwase, sowat 50 km noord van Rustenburg, ondersoek ’n moordsaak en ’n geregtelike doodsondersoek ná die ontdekking van twee liggame in die veld, sê lt.kol. Sam Tselanyane, provinsiale ...
’n Man van Vanderbijlpark wat al langer as drie weke in erge pyn in ’n staatshospitaal op ’n operasie wag, het boonop die geboorte van sy babaseuntjie misgeloop. Liam Jacobs (28) was Maandag 9 ...